Katrien en Wimpie 2

Bakgat 3 tot die mag Review

“Bakgat 2: Wimpie word gekies om oorsee te gaan speel en raak verloof, Nou gaan die storie verder:”

“Bakgat 2: Wimpie was invited to play rugby in England and got engaged to his girlfriend. So the story continues:” 

Wimpy en sy verloofde, Katrien, immigreer na Engeland waar ‘n klub vir hom ‘n rugby kontrak aangebied het.

The final episode in the trilogy sees Wimpie and his soon-to-be-married girlfriend move to England to play for a club there.

Katrien en Wimpie 2

Katrien en Wimpie

Die twee besef egter vinnig dat hulle lewe in Londen nie so ‘cool’ is soos wat hulle gedink het dit gaan wees nie.

Wimpie and his girlfriend soon discovered that the grass is not always greener on the other side.

Die span

Span 2

Wimpie se nuwe spanmaats gee hom ‘n harde tyd en kort voor lank stig hy af en begin ‘n nuwe span saam met Werner, wat saam met hom in die Britse span speel. Dis egter ‘n onwaarskynlike groep spelers wat hulle bymekaar hark met min hoop om die liga te wen.

Hulle werk hard, baklei hard en stoei hard en soos die einsdstryd van die liga nader kom, blyk dit dat Wimpie en Katrien se happily-ever after van die span se sukses afhang. Tussen al die drama en oefen moet Wimpie belangrike besluite neem:

His nemesis (Werner) is also on the team, and since the English are giving them a hard time, they decide to start a South African team to win the league, and the prize money.

While his girlfriend plans the wedding, the boys put together a diverse team and mould them into winners. Wimpie needs to make an important decision:

 

Trou of rugby

Gaan hy trou of rugby speel??

 Getting married or playing the final rugby match?

 

In Afrikaans language with English subtitles.

About Karen Mängels

I am a hairdresser by Trade and a Lecturer by passion. Sister of "Frozebud"/"Iceman" I love movies!!

Check Also

Batman V Superman

Batman V Superman Blu-Ray Review

You can now finally own Batman V Superman on Blu-Ray to enjoy anytime you want, ...

Suicide Squad

Suicide Squad Special Q&A – Diablo